AFRIKAANS SUMMARY: Gerard Moerdijk het aan die Transvaalse Onderwysvereniging gesê hoe belangrik dit is dat die Universiteit van Pretoria sy mediese onderrig na 'n tweede studiejaar uitbrei.
In die naweë van die laaste tyd se studenteonluste bied Jonathan Jansen se gevallestudie van die Universiteit van Pretoria se transformasie-ervaring 'n beeld van die soort probleme waarmee veral histories Afrikaanse ...
AFRIKAANS SUMMARY:Gerard Moerdijk, voorsitter van die Raad van die Universiteit van Pretoria, het by 'n dinee die belangrikheid van die Afrikaanswording van die Universiteit onderstreep - 'n verdere stap na die ontwikkeling ...