Unknown
(Burger, 1936-10-26)
"Ons grootste nadeel is dat ons nog nie 'n nasie is nie", het mnr. Gerard Moerdijk, voorsitter van die Pretoriase Universiteitsraad en ontwerper van die Voortrekkermonument, vanaand gesê op die jaarlikse eetmaal van die ...