Prof Jonathan D. Jansen is 'n onderwysontleder van naam wat lankal die vinger druk op wat verkeerd is in die onderwys. Die vraag is, wat kan 'n minister doen om dit reg te ruk? Pas ná die swak matriekuitslae bekend gemaak ...
In die naweë van die laaste tyd se studenteonluste bied Jonathan Jansen se gevallestudie van die Universiteit van Pretoria se transformasie-ervaring 'n beeld van die soort probleme waarmee veral histories Afrikaanse ...
Die histories wit unversiteite is lankal nie meer wit nie, maar wit en swart leef nog grootliks by mekaar verby. Maar daar is raad - en hoop - om waarlik gedeelde ruimtes te skep.